n' BOUT

"Mensvreters is die BAKSTE band in SA geskiedenies"

 

- The Timez -

 

Mensvreters is 2 broers van Suid Afrika af. Hulle maak kak hard Afrikaans Horror rap musiek. Hulle shows is vol bloed and einaardige toneel speel saam met hulle D.J , Zet. Almal onthou vir Zet!

Die storie so fer....

Brolloks en Boggel was gebore in n’ kak stroom. Hulle moes maar vir hulle self sorg in n’ wreed aardige wereld. Hulle moes skuil van poese wat hulle tune oor hulle lelike gesigte, wat dear wurms gevreet was toe hulle nog nie eers kon kruip nie. Hulle het maar in Joburg se gat groot geword en hulle pa, Poef Papa het fokkol omgegee vir hulle en wou hulle net gebruik om vir himself geld te maak in donker maniere.  Met geen voorbeeld, word hulle toe groot soos mal hyhenas en vreet hulle eie specie. Hulle het maar eers begin by die hospitaale se vleis blikke, graf plase , einige plek waar hulle n’ stuk dooie mens vleis kon by mekaar skraap . So het hulle upgrade na ouete huise, skole, tot hulle self fris boere kon af slag. Op n’ dag vind hulle n’ aardige kreatuur onder n’ brug le en huil. ZET!!!!! Hulle vat toe die ou knaapie in soos n’ troetel dier. Nie lank daarna vind hulle die plesier van Rap en Dood metal musiek, en verander toe hulle gevaarlike gedagtes in ROU swaar beats wat einige Kurt Darren fan kak sal laat braak. Van daardie dag is hulle genoem, “MENSVRETERS”...

BOGGEL

Die naam Boggel beteken “hanswors”. Hy is nou nie eintlik die tiepe knaap way jy na jou dogtertjie se verjaardag partytjie toe sal nooi om die gaste te vermaak nie, maar hy is tog n’ nar...net n’ sadomasochistic, kannibale nar. In sy vroer jare het Boggel einskappe begin wys wat Poef Papa baie vinnig sy ken laat streel het. Poef Papa het hom vinnig verkoop aan n’ freak show  sirkus toer, waar hy toe alerhande toertjies en kunste optel, soos instrumente speel en waatlemoene in sy anus druk. Dit was ook nie ales pret nie, hy was vasgevange in n’ kring van mal tik verslaavde narre wat self-verminking as n’ stok perdjie gehad het. Boggel was in n’ donker plek, hy moes ontsnap. Hy het toe die skills om vir homself kos te kry; doen oulike toertjies en lok die mense soos n’ diep see vis se liggie. Brolloks en Boggel het mekaar weer gevind, en gewapen met hulle nuwe skills was hulle reg om groot kak aan te jaag!

BROLLOKS

Behalve mense vreet, hol haare rook en kop vel flokkies snuif,  is Brolloks n meester waneer dit by mens klere en instrumente maak kom. Sy spielonk is vol aardige dinge, gemaak van mens bene en uitgedrogte mens vel. Hy maak ook instrumente vir sy broer Boggel om te speel, soos skedel dromme, kitaare van ribbe kaste en fluitjies van mens been. Brolloks was maar altyd bietjie van n’ alleenloper, so Poe Papa kon nooit reg kry om baie geld uit hom te maak nie, behalwe n’ paar stukke mens muti skeppings wat Brolloks aan mekaar geslaan het te verkoop op die donker mark.  So het Brolloks maar sy eie pad gevind, soos n’ honger dier wat deur die straate wandel. Mense weet waneer Brolloks deur n’ gebied was. Hy is nog altyd besig om met rooi spuitkanne oorals in Joburg sy naam te spuit op enige plek wat hy sien. Hy smeer ook die bloed van sy slagoffers orals waar hy gaan om sy gebied te merk. Hy strip vinnig sy moer, so moenie aan sy verkeerde kant kom nie...alhoewel, as jy n’ mens is, is jy klaar aan sy verkeerde kant!

ZET

As jy nie vir Zet ken nie,  is jy of te jonk of jy het bleek kinder dae gehad. Zet was die beste ding van elke kind se lewe, hy was soos jou beste maatjie al het jy hom nooit ontmoet nie. Kinders het wakker gele en droom dat Zet hulle n sagte drukkie gee. As jy nie van Zet hou nie, dan is jy verseker n doos. Zet was afgedank van sy eie program na 1994. Hy was bang, alleen en op die straat, met niemand om meer vir hom om te gee nie, soos n lap pop op die ashoop weg gegooi. Gelukkig het Brolloks en Boggel die arme kreatuur gevind op n vullis hoop, maer en uit geteer. Hulle het Zet ingevat en vir hom gesorg soos n troeteldier. Zet was nogal ontsteld met al die mens slagtery wat aan gegaan het. Hy het dit prober stop,  maar met niks anders om te vreet nie, moes hy maar sy ogies toe maak en sluk. Uiteindelik het Zet n tower keyboard gevind en begin rou beats maak, hy het toe die rol van Mensvreters se D.J aangevat en hy is nou meer BAK as ooit! 

As jy Zet se deel in die Leon Shcuster movie wil sien, click die link en skiep tot by 45:30

https://www.youtube.com/watch?v=0HqPIUSrxOA

POEF PAPA

Poef Papa het n baie klein koppie en steek sy vieslike twee gesig weg agter n klein maskertjie sodat hy altyd vriendelik kan lyk vir ander mense en dat hy makliker mense kan manipuleer tot sy eie wil. Agter sy maskertjie is hy is altyd nogal moerse beneekd omdat hy nooit genoeg geld het nie. Daar is ook geen plek in daai klein koppie vir n gewete nie en hy sal enige iets doen om daai kleurvolle Madibas in sy sak te kan streel. Hy is altyd besig met een of ander scheme om mense in te doen, soos THIK smokkel (Totter,hol, kwak hare), mens verkeering, geld wassery, hoere verkoop, kunstenaars te ontgin etc..Hy het selfs n reeks seks poppe gemaak dat hy kan tos oor die idea dat iewers is daar iemand wat miskien n beeld van hom sal pomp. Sy tottie is so klein hy het net n’ finger punt nodig om die draad daad te doen, ook maar goed so, want dit was al manieer hoe hy sy boos stroop in n’ baba tonnel kon kry vir Brolloks en Boggel se klein poef papa vissies om in n’ eier in te swem en om in twee gruwels te ontstaan. 9 maande later en daar was groot groot KAK!

ALF

Alf is n' staatmaker helpertjie waneer Zet op vakansie is om vir sy sussie Zettie te gaan kuier by die prostitiet huis waar sy vasgevange is.

1/12

Follow us on:

© 2017 by Chat Bad records